 | Police4Christ A platform for Christian members of the South African Police Service to unite as Christians, raise their experiences, views and comments and raise common issues of the day. Preach to Other the Love we share In Jesus Christ, Everyday |
|
'n Forum spesifiek vir Polisielede en hul lewensmaats, gesinne, families & vriende.
A Forum specifically for Police members and their spouses, families and friends. |
|
| Who is Online ? | In total there is 0 user online :: 0 Registered, 0 Hidden and 0 Guests :: 1 Bot None Most users ever online was 15 on Thu 19 Mar 2009, 09:23 | | Top posters | | Wes (3026) | | | Miljo (2218) | | | Prins (1866) | | | Koning Dawid (1650) | | | Scrooge (692) | | | wasklip (689) | | | Spook1 (592) | | | sonskyn (416) | | | Sterretjie (347) | | | Gary (237) | |
|
|
POLICE4CHRIST
Preach to Other the Love we share In Jesus Christ, Everyday
Is die Forum waar ons vir mekaar omgee en streef om mekaar te bemoedig en ondersteun in alle omstandighede deur die liefde en genade van Jesus Christus.
Het JY al aangesluit?
Kliek Hier om aan te sluit:
POLICE4CHRIST
Preach to Other the Love we share In Jesus Christ, Everyday Is the Forum where we care for each other and strive to encourage and support each other in all circumstances with the grace and love of Jesus Christ.
Are you a member yet?
Click here to join us.
Welkom aan die nuwe lede!
Welcome to the new members! | Gebed
Here, dit is die begin van 'n nuwe jaar. Ek weet nie wat op my in hierdie jaar wag nie, tog is ek opgewonde oor die nuwe uitdagings. Help my asb om elke kans te benut, om vanjaar voluit en met vreugde te leef en om niks vir môre te los wat ek vandag kan doen nie. Gee asb dat dit 'n omgee jaar sal wees, waar ek mense om my sal raaksien en bereid sal wees om my hart en hande vir hulle oop te maak. Dankie Here dat ek die pad van die nuwe jaar nie alleen hoef aan te durf nie maar seker kan wees dat U elke dag by my sal wees en ek met vertroue die nuwe jaar tegemoet kan gaan.
Amen
|
|
ONTLONT ~ DEBRIEF
Het JY nodig om te ontlont?
Do YOU need to debrief?
Wil jy annoniem bly?
Do you want to stay anonymous?
| |
Probleme
Probleme is God se voertuie om jou siel en denke na hoër geestelike groei, hoër hoogtes van triomf, te vervoer. Jou laagtepunte is met God se liefde omsoom sodat jou lewe nie uitrafel nie. Die wolke en storms wat onheilspellend oor jou lewe saampak en jou hemel verdonker, is God se oorwinnings - Sy voertuie waarmee jy kan opstyg en oorwinnend oor alle duisternis seëvier. Vertrou op Hom; jy kan 'n oorwinnaar in Christus wees! | 'n Polisieman Getuig 'n Treffende getuienis van 'n Polisieman wat vertel van hoe ingrypend die Here sy lewe verander het en die proses waardeur hy moet gaan. 'n Moet om te lees vir elkeen wat hier besoek aflê. 
Kliek hier! |
|
| |
|